27 Augustus – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Laat ons nie toelaat dat die praktyk van ons alledaagse Godsdiensbeoefening deur onbenullighede van stryk gebring word nie – as iets buitengewoon opduik kan ‘n mens nog soos dit jou gewoonte is, die Heilige Mis of die Bieg op die gewone tyd bywoon en dan daarna jou aandag skenk aan waar dit ook al vereis word. St. Filip Neri