24 Augustus – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Die harde dop van eie liefde klou styf aan ons harte vas en om dit los te skeur is des te meer pynliker hoe nader ‘n mens aan die ontbloting van die rou senuwees kom. St. Filip Neri