23 Augustus – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Dit is gepas dat ons die deugde van hoggeplaaste kerklui soos prelate, kardinale en pouse nastreef, maar laat ons nie hul amp ook begeer nie. St. Filip Neri