22 Augustus – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Pasop dat die middele nie belangriker as die doel word nie – mens kan die vlees so hard probeer afsterf dat jy nie die euwel in jou gemoed raak sien nie. St. Filip Neri