21 Augustus – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Diegene wat geestelik wil vorder, moet daarop attent wees dat hulle nie hul foute ligtelik oor die hoof sien nie, maar ‘n gereelde en besondere gewetensondersoek buite die sakrament van die Bieg deel van hul lewens te maak. St. Filip Neri