20 Augustus – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Wat ons kleredrag betref moet ons soos St. Bernard wees en ‘n ware liefde jeens armoede openbaar, en dit, sonder om ‘n ware liefde jeens vuilheid te koester!  St. Filip Neri