19 Augustus – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

‘n Voortreflike wyse om volharding te bekom is om jou op diskresie te verlaat – moenie alle tegelyk probeer aanpak of poog om ‘n heilige in vier dae se tyd te word nie.  St. Filip Neri