18 Augustus – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Wanneer ons hierdie buitengewone genadegawes bekom, behoort ons God om sielskrag te smeek, sodat ons dit wat Hy ook al na ons wil stuur sal kan verdra.  St. Filip Neri