17 Augustus – Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

Wanneer God ‘n siel met buitengewone genadegawes seën is dit baiekeer ter voorbereiding van ernstige beproewing of versoeking.  St. Filip Neri