Roep God jou moontlik tot ‘n lewe van liefde en diens?

Die Kongregasie van die Oratorium van St. Filip Neri in Oudtshoorn het ‘n unieke apostolaat te wete die bediening van die Afrikaanssprekende Katoliek. Ten einde aan hierdie “roeping in ‘n roeping” uiting te kan gee, is dit dis logies dat enige lid van die Kongregasie ter plaatse Afrikaans vlot moet besig.

Daarom oorweeg ons nie maklik kandidate wat nie ten minste ‘n basiese kennis van die taal en kultuur van die mense wie hul geroep word om te dien, het nie.