st filip

“Sonder gebed sal niemand dit lank in die geestelike lewe kan volhou nie. Daarom moet ons daagliks dié kragtige middel tot ons redding aangryp.”

SINT FILIP NERI

 


Kliek “LAAI AF” om enige van die volgende gebede aftelaai.

NOVEENGEBED OM DIE VOORSPRAAK VAN SINT LUIGI SCROSOPPI

GEBED OM DIE VOORSPRAAK VAN SINT FILIP NERI

GEBED VAN SINT FILIP NERI (saamgestel uit sy skietgebede)

OUDSTE GEBED OM DIE VOORSPRAAK VAN SINT FILIP NERI deur KARDINAAL CESARE BARONIUS C.O

GEBED OM DIE VOORSPRAAK VAN SINT FILIP NERIdeur JOHN HENRY NEWMAN C.O