Ons gemeenskap


Die volgende is tans lede van die Kongregasie van die Oratorium van St. Fillip Neri in Oudtshoorn en word gelys volgens senioriteit in die Kongregasie (datum van toelating).


Eerw. Vr. David William Dettmer C.O. 
Gebore 12 Oktober 1968,
tot priester van die Oratorium gewy, 2 Desember 1995.

 

Eerw. Vr. Leon Daniel Mostert C.O.|Provoos|
Gebore 26 Mei 1964,
tot priester van die Oratorium gewy, 1 Julie 2000.

 


Eerw. Vr. Vernon Donald Macaskill Meyer C.O.
Gebore 23 September 1965,
tot priester van die Oratorium gewy, 8 September 2001.

 


Eerw. Vr. Dennis Christiaan Ongansie C.O.
Gebore 10 Desember 1981,
tot priester gewy [vir die Bisdom Oudtshoorn], 16 Junie 2008.

 


Eerw. Br. Mark van Zyl van der Merwe C.O.
Gebore 9 Maart 1990,
As triënnaal opgeneem in die Kongregasie, 16 Desember 2014.

 

Eerw. Vr. Wim Jeanne Jules Sabo C.O.
Gebore 7 Augustus 1974,
tot priester gewy [vir die Bisdom Hasselt], 1 Julie 2000
As triënnaal opgeneem in die Kongregasie, 25 Februarie 2016.