Die Kongregasie van die Oratorium van St. Filip Neri is ‘n gemeenskap van priesters en broeders in die Rooms-Katolieke Kerk, wat in diens van die Evangelie van Onse Here Jesus Christus, sonder geloftes, saam leef en saam bid en saam werk tot opbou van God se Liefdesryk.

  • 61243712_2194345560643053_1340939410295750656_n
  • 13265966_1023618134382474_2814972219127322646_n
  • DSC00706
  • DSC00708